Richard Mdluli se prokureur onttrek aan “slush fund”-saak weens ’n gebrek aan fondse
Mdluli en sy medebeskuldigdes staan tereg op aanklagte van korrupsie, bedrog en diefstal wat verband hou met die polisie se geheime “slush fund”. Richard Mdluli, voormalige hoof van misdaadintelligensie (CI), wat daarvan aangekla word dat hy die polisie se geheime fonds geplunder het, sal om regshulp moet aansoek doen nadat sy prokureur hom weens ’n…
