Verdagtes bly in aanhouding ná kapings, vergiftigings in Bloemfontein
Twee verdagtes (39 en 44) wat glo betrokke is by die diefstal van motorfietse en die vergiftiging van honde in Bloemfontein, verskyn na verwagting volgende week weer in die hof. Hulle het Donderdag (31/10) in die Bloemfonteinse landdroshof voorgekom waar hul borgtog geweier is, sê ao. Sinah Mpakane, Vrystaatse polisiewoordvoerder. Die verdagtes is die afgelope…
