Polisie skiet gesoekte Johannesburgse kaper dood
Die polisie het Dinsdagaand ’n gesoekte voertuigdief en kaper op die N12 in Johannesburg doodgeskiet. Die man is vroeër op borgtog vrygelaat nadat hy in verband met 29 sake van motorkaping en -diefstal in hegtenis geneem en aangekla is. Hy is egter ten tyde van sy dood gesoek in verband met ’n ontvoering. Die man…
