Orkas sink seiljag in Spaanse kanaal
GIBRALTAR, SPANJE. – ’n Seiljag is Sondag in die Gibraltar-kanaal suid van Spanje deur ‘n onbekende aantal orkas gesink. Daar was twee mense aan boord die 15 m lange Alboran Cognac-seiljag toe hulle skielike stampgeluide teen die boot gevoel het. Kort daarna het water ingesypel. Reddingswerkers is ontbied, maar ’n nabygeleë olietenkskip het tot hulle…
