Bittereinders – Herdenk Kerkstraat bomontploffing – 20 Mei,
Die Kerkstraat bom ontploffing is vir my ’n stille herhinnering omdat dit op my verjaarsdag val en dit vir my ’n herhinnering is van hoe ons as volk selfs voor 1994 gekasty was. Die Bittereinders nooi u hartlik uit om saam met ons die Kerkstraat Bom terreuraanval te kom herdenk waarin 17 mense en 2…
