Andre Smit

Jong boer van Barkly-Oos aangeval

ʼn Jong boer en inwoner van die Barkly-Oos-omgewing in die Oos-Kaap is oor die naweek in die dorp se hoofstraat deur ʼn groep mense aangeval. TLU SA het gesê hy het met skok kennis geneem van die gruwelike aanval op Martin Cloete. Die 36-jarige Cloete het TLU SA genader oor die aanval Saterdagaand op hom…

Lees Meer

Dwelmverslaafdes, haweloses teiken watermeters

MIDDELBURG – Kort-kort word daar ‘spuitfonteine’ voor huise gesien, waar booswigte watermeters uitruk vir koper. Diewe spits hulle die afgelope maand spesifiek op watermeters toe en kort-kort word ‘spuitfonteine’ voor huise gesien. ’n Omgekrapte Willem Kies (voorsitter, gemeenskapspolisiëringsforum, Sentrale Sakegebied) het gemeld dat daar in die vroeë oggendure by drie huise toegeslaan is in Sentraal….

Lees Meer

Swaar tye vir Suid-Afrikaners wat minder as R40 000 per maand verdien

Kredietkontroledata van PayProp onthul dat Suid-Afrikaanse huurders wat minder as R40 000 per maand verdien, steeds onder aansienlike finansiële druk verkeer en meer as 50% van hul inkomste aan skuld bestee. Die verhogings van 475 basispunte in Suid-Afrika se rentekoerse het verbruikersskuldvlakke tot onvolhoubare hoogtes gedryf. Met die prima uitleenkoers nou op 11,75%, staar Suid-Afrikaners…

Lees Meer