Andre Smit

NASIONALISME/EENHEID VAN ONS VOLK

Willie Cloete – Voorsitter VOLKSKRAG •Waar staan ons Boere-Afrikaner Volk t.o.v Nasionalisme en Eenheid. •Is ons nog as Volk verenig rondom ons Taal Afrikaans of het ons maar opgegee en Engels aanvaar as voertaal. Laat ons maar toe dat ons taal gemeng word met Engels? •Is ons nog verenig as ‘n Volk in ons geloof…

Lees Meer

Polisie betrap minibustaxi met 24 skape, drie verdagtes gearresteer

Mediaverklaring – Suid-Afrikaanse Polisiediens – 2024/08/14 Kantoor van die Provinsiale Kommissaris Vrystaat VILLIERS – Drie mans is in hegtenis geneem kort nadat hulle met skape in ‘n minibustaxi naby Villiers afgetrek is. Die kollektiewe pogings van die polisie, boere en private sekuriteit het ‘n beduidende rol in hierdie sukses gespeel. Die polisie het op 14…

Lees Meer

Drie verdagtes in Rossenekal vasgetrek vir veediefstal

Mediaverklaring – Suid-Afrikaanse Polisiediens – 2024/08/15Kantoor van die Provinsiale Kommissaris Noord-Transvaal Pietersburg – Drie manlike verdagtes, tussen 27 en 30 jaar oud, is Woensdag, 14 Augustus 2024 omstreeks 15:25, by Rossenekal- en Stoffbergweg vir veediefstal gearresteer. Die lede was besig met ‘n operasie toe die verdagtes gevind is waar hulle 19 bokke met Nissan NP300…

Lees Meer

Donderdag se weer: Bewolkte toestande in sommige gebiede, en sterk wind, golwe in ten minste 3 provinsies

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het bewolkte toestande in verskeie streke voorspel, en sterk wind en branders word in minstens drie provinsies verwag. Impakgebaseerde waarskuwings ’n Oranje Vlak 6-waarskuwing vir skadelike winde en golwe word tussen Kaap Agulhas en Port Edward verwag, wat gevaar vir navigasie op see tot gevolg sal hê. ’n Geel Vlak 3-waarskuwing is…

Lees Meer

149 jaar van Genootskap van regte AFRIKANERS: Wat is die leun en wat is die waarheid

Die Genootskap van Regte Afrikaners is op 14 Augustus 1875 in die dorp Paarl gestig deur ‘n groep Afrikaanssprekendes van die Westelike Provinsie. Die genootskap het vanaf 15 Januarie 1876 ‘n joernaal, genaamd Die Afrikaanse Patriot, asook verskeie boeke soos woordeboeke, religieuse materiaal en geskiedenisboeke gepubliseer. Die Afrikaanse Patriot het in 1905 doodgeloop. Met die…

Lees Meer