Onderhoud met Klaas Prinsloo: RUK OP NA: Witkruis, Kruisplanting 2024
Bron: Boermedia Die 2024 Kruisplanting by die Witkruismonument vind plaas 13 en 14 September 2024. Met die geleentheid gaan daar weer kruisplantings plaasvind van die afgelope jaar se moorde wat plaasgevind het. Sien die video onderhoud wat Koot van der Ryst van Boermedia met Klaas Prinsloo van die Witkruis Monument gevoer het:
