Suid-Afrika – Ware gebeure deel 2 – Naamsveranderinge
Die verandering van dorp, straat en plekname word voorgehou as ’n simbool van vryheid en dat dit deel van vooruitgang in ’n land is. Daar word ook beweer dat dit die onvermoë is om self iets tot stand te bring. Daar is ’n veel dieper liggend rede vir naamsveranderinge. Dit is algemeen bekend dat naamsveranderinge…
