Andre Smit

Mosambiek: Hofuitspraak lei tot verdere betogings oor verkiesingsuitslae

Onluste het weer in Mosambiek uitgebreek nadat ‘n hoër hof beslis het dat regerende partykandidaat Daniel Chapo die wenner is van die omstrede presidensiële verkiesing wat in Oktober (10) vanjaar gehou is. Daar was destyds gewelddadige betogings toe die uitslag van die plaaslike verkiesings aangekondig is. Venâncio Mondlane, wat tweede was, het sedert die verkiesing…

Lees Meer

Bronkhorstspruit Cambridge student druip matriek nadat hy anti-LGBTQI+ in Engels eksamen was

‘n Bronkhorstspruit-matrikulant het sy Engelse vraestel by Cambridge International College gedruip omdat hy gesê het “LGBTQ s*x word in almal se kele afgedwing”. Matriek student Daniël Hitge het sy Cambridge International AS en A vlak Engelse taal-eksamen gedruip omdat hy menings oor LGBTQI+-inklusiwiteit uitgespreek het, wat as aanstootlik en diskriminerend beskou was deur die eksaminatore….

Lees Meer

Die Gelofte – Ter Nabetragting  

Vanjaar se Geloftefees was ’n baie interesante fees gewees. Eerstens wil ek iets baie opmerklik in die weer noem. Hier in die oostekant van Pretoria was dit uiters warm en droog tot en met Geloftedag. Vanaf Geloftedag middag het dit begin om te reën en sedertdien het daar nog nie ’n dag verbygegaan wat dit…

Lees Meer

Bela wet deur ge-stoomroller deur Ramaphosa – Begin van kommunistiese beheer oor ons kinders

Ten spyte van hewige kritiek het Cyril Ramaphosa aangekondig dat die Wysigingswet op Basiese Onderwyswette (Bela) vanaf Vrydag ten volle geïmplementeer sal word en het ‘n presidensiële proklamasie daartoe onderteken. Ramaphosa het Vrydag in ’n verklaring gesê toe hy die Bela-wet – wat noodsaaklik was vir die transformasie van die onderwysstelsel in SA – in…

Lees Meer

Rassehaat – Varsproduktemarkte word nou geteiken

 Die organisasie Sakeliga het ʼn ondersoek van stapel gestuur ná die Mededingingskommissie begin het om uit eie beweging swart ekonomiese bemagtigingsverpligtinge (BEE) vir varsproduktemarkagente, boere en aankopers te skep. Sakeliga het onder meer uitgebreide aansoeke ingevolge die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting (Paia) aan die Mededingingskommissie, die minister van landbou en die…

Lees Meer