Andre Smit

Mercedes-Benz staar massiewe werkbesnoeiings in Suid-Afrika in die gesig

Mercedes-Benz Suid-Afrika (MBSA) het ‘n konsultasieproses begin vir die moontlike herstrukturering van sy vervaardigingsbedrywighede. Die proses sal besprekings behels oor die oorskakeling van sy Oos-Londen-fabriek van die huidige drieskofmodel na ‘n tweeskofmodel, met soveel as 700 poste wat in die weegskaal hang. ‘n Uitdagende mark MBSA voer aan dat die plaaslike motorbedryf die afgelope paar…

Lees Meer

Beeste gesteel en geslag buite Potgietersrus

Sekuriteit maatskappye was gister oggend uit na ‘n voorval waar beeste geslag is. Die insident het in die Helderfontein gebied buite Potgietersrus plaasgevind. Die beeste se hakskeensenings is gekap. Twee van die beeste is geslag en die vel, kop, pote en binnegoed is agtergelaat. Die een bees se binnegoed is met ou buite bande toegemaak….

Lees Meer

Onwettige Zimbabwiër vir verskeie aanklagte in hof

Sentraal-Transvaal. – ‘n Zimbabwiër (35) het Woensdag op verskeie aanklagte – moord, vyf pogings tot moord en twee van brandstigting – in die Pretoria-Noord-landdroshof verskyn. Hy is ook onwettig in die land. Lumka Mahanjana, woordvoerder vir die NVG, sê die beskuldigde is na bewering op 2 Junie saam met ‘n medepligtige na ‘n kroeg en…

Lees Meer

Die “transgender-swemmer” Lia Thomas verloor uitdaging wat “haar” (HOM!!!) uitsluit van elite vroue-swemwedrenne – ’n Wen vir geregtigheid

Die transgender-swemmer Lia Thomas het haar uitdaging teen die Sportarbitrasiehof in Switserland – die wêreld se hoogste hof in sake van sportbillikheid – verloor om die reëls van World Aquatics om te keer wat “transgendervroue” (mans) verhoed om in vroueafdelings mee te ding. Die regter het beslis Thomas het nie reg om die saak te…

Lees Meer

Wilgenhof: Aanbeveel om te sluit

WES-KAAP. – Nadat ‘n aangestelde paneel hulle ondersoek voltooi en ‘n aanbeveling aan die rektoraat gemaak het dat Wilgenhof, die oudste manskoshuis op die Stellenbosch-kampus, gesluit moet word, sal dit deur prof. Wim de Villiers, die rektor en visekanselier, ondersteun word. Dié trotse instelling in Victoriastraat, Stellenbosch het onlangs negatiewe publisiteit in die media gekry…

Lees Meer

Woordoorlog tussen Liebenberg en private speurder

‘n Woordeoorlog tussen die omstrede diamanthandelaar Louis Liebenberg en die bekende private ondersoeker Mike Bolhuis het in ‘n regstryd ontaard. Liebenberg het hom vandeesweek tot die hof gewend vir ‘n “uiters dringende” bevel dat Bolhuis onmiddellik “lasterlike” plasings wat op sosiale media gemaak is oor homself (Liebenberg) en sy vrou Dezi, verwyder. Die diamantmynbou Liebenberg…

Lees Meer