Vlamme van verwoesting vreet historiese landdrosgebou op
Die historiese gebou was die ou woning van die landdros, waarna dit gebruik was as ’n tydelike landdroskantoor en later ook as poskantoor. Na ’n verwoestende brand op Saterdag 8 Junie lê nóg ’n nasionale gedenkwaardigheid, die ou Landdroskantoor op Utrecht, KwaZulu-Natal, in puin. Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) het hiervan verneem na Nico…
