Wêreldwye tegnologiereus verlaat Suid-Afrika in die geheim
Na jare se fanfare oor sy aktiwiteite in Suid-Afrika, insluitend ‘n reuse-bemarkingsveldtog met die Springbok-kaptein Siya Kolisi in 2018, het Panasonic amper van die plaaslike mark verdwyn. Daar was geen aankondiging van die maatskappy nie – dit het net stilweg sy produkte aan die mark onttrek. Panasonic het sy handelsmerk in April 2015 in Suid-Afrika…
