Stormy Daniels noem Trump ‘kranksinnig’, sê Harris het verloor oor ‘rassisme’
Stormy Daniels, die porno-aktrise wat ter sprake was in die sogenaamde swyggeldverhoor van Donald Trump, het hom “kranksinnig” genoem. Daniels het gesê Kamala Harris het die verkiesing oor “rassisme” verloor. Sy het tydens ’n verskyning op Good Morning Britain gesê sy is “geskok en skaam oor wat in haar land gebeur het”. Trump het gister die Amerikaanse…
