Ma het na bewering ‘n huurmoordenaar gehuur om haar ‘dwelmverslaafde’ seun vir R2 miljoen versekering te vermoor
’n Ma van Port Elizabeth wat glo huurmoordenaars gehuur het om haar 22-jarige seun te vermoor, het Vrydag vir die eerste keer in die New Brighton-landdroshof verskyn. Shayhieda Dollie (49) van Gelvandale in Port Eliabeth is Woensdag 6 November in hegtenis geneem ná die dood van haar seun Moegamat Thaafir Dollie. Moegamat is op 28…
