Opvolg: Beskuldigde erken moord op plaasbestuurder Ian Boshoff

Phafelo Israel Mboniswa (42) en William Johnson Mboniswa (32) het Maandag 11 November 2024 vlugtig in die Potchefstroomse landdroshof verskyn, sê brig. Sabata Mokgwabone, Noordwes-polisiewoordvoerder. Volgens Mokgwabone is aanklagte teen ’n derde verdagte Maandag in die hof laat vaar. Die drie beskuldigdes het pas verskyn, toe Phafelo Mboniswa sy hand opsteek en erken hy het…

Lees Meer

Mosambiek: Opposisieleier vra vir landwye betogings 13-15 November

Verdere ontwrigtings en geweld is waarskynlik regoor Mosambiek, aangesien opposisieleier Venancio Mondlane ‘n beroep gedoen het vir landwye betogings van 13-15 November. “Ons sal by die grense, by die hawens en in die provinsiale hoofstede betoog. Al 11 provinsiale hoofstede (…) Ons sal alle aktiwiteite lamlê sodat hulle verstaan ​​dat die mense moeg is,” het…

Lees Meer

Water: Suid-Afrika word gewaarsku teen sosiale onrus

“Water is die grondslag van die nasionale ekonomie. Dit is die grondslag van sosiale stabiliteit.” Suid-Afrika se voortslepende water tekorte in die groot metropolitaanse gebiede kan in die komende maande ’n golf van maatskaplike onrus tot gevolg hê. Die “watertenkwa-mafia” is op hierdie stadium dié wat munt slaan en wins genereer ten koste van die…

Lees Meer

Twee moordverdagtes word by Mall of Africa in hegtenis geneem

Drie verdagtes wat met taxi-verwante moorde in Oos-Londen verbind word, is in hegtenis geneem deur ‘n spesiale taakspan wat ernstige en geweldsmisdaad in die Oos-Kaap ondersoek. Die verdagtes word verbind met afsonderlike voorvalle in November 2023 en Augustus 2024, waarin twee taxi-eienaars, ‘n taxibestuurder en ‘n lid van ‘n taxivereniging doodgeskiet is. “Twee van die…

Lees Meer

Moord op Buffelshoek-plaasbestuurder

Drie mans is aangekeer vir die moord op Ian Boshoff (32), wat op 25 Oktober koelbloedig by die Snymanshof-lodge in Buffelshoek in Noordwes vermoor is Die drietal is Donderdag in ’n operasie in die township Ikageng in hegtenis geneem, sê brig. Sabata Mokgwabone, Noordwes-polisiewoordvoerder. Ian Boshoff (32) is op 25 Oktober by Snymanshof Lodge in…

Lees Meer

Suid-Afrikaners regoor die land word gewaarsku teen winkelsentrummisdaad

Die feesseisoen is om die draai. Saam met dit kom ook die ernstige waarskuwing teen misdaad waar Suid-Afrikaanse winkelsentrums en hul kopers maklike teikens is vir misdadigers. Die styging in rooftogte, winkeldiefstal en agtervolgings en die gepaardgaande aanvalle is bronne van kommer onder wetstoepassers en sekuriteitskenners. Dit is noodsaaklik dat Suid-Afrikaners ten alle tye waaksaam…

Lees Meer