Die ANC in Pretoria betoog teen dienslewering van sy koalisie
‘n ANC-streekleier bevestig dat duisende gereed is om die strate te betree. Duisende inwoners sal na verwagting Vrydag na die Stad Tshwane se kantore en Raadsaal opruk om dienslewering in die munisipaliteit te eis. George Matjila, streeksekretaris van die African National Congress (ANC) Greater Tshwane het bevestig dat Vrydag se optog, Walking with the People…
