Swaar reën lei tot N2-brug ineenstorting, pad gesluit in Natal
Sanral beoordeel die skade en sal dan bepaal hoe lank dit sal neem om die brug te herstel. Die KwaZulu-Natalse departement van vervoer het die N2 suidwaarts gesluit ná die gedeeltelike ineenstorting van die Umbongintwinirivierbrug Dinsdag. Die provinsie het sedert die naweek swaar reën ervaar, met die Suid-Afrikaanse Weerdiens (SAWD) wat Maandag ’n oranje vlak…
