Voormalige finansiële hoof van ‘n Noordwes-munisipaliteit in hegtenis geneem vir bedrog
Die Valke in Noordwes het ‘n 45-jarige verdagte in hegtenis geneem vir beweerde bedrog en oortreding van die Wet op Munisipale Finansiële Bestuur. Die verdagte is Maandag in Heidelberg in hegtenis geneem ná bewerings van bedrog en oortreding van die Wet op Munisipale Finansiële Bestuur in die verkryging van ‘n motorvoertuighuurdiens vir die burgemeester. Die…
