Deurbraak in Heidelberg skieter van GPF lede
Pyne het op 10 Oktober 2024 weer vlugtig in die hof verskyn. Plaaslike ondersoekers in samewerking met kontabel Kgoputo Thobejane, ondersoekbeampte in die saak van Pyne, het nog ‘n arrestasie gedoen. ‘n 30-jarige man is in Katlehong in hegtenis geneem vir die besit van vuurwapens. Onderdele van ‘n motorfiets is ook gevind. Hierdie persoon moet…
