NVG weier om Ramaphosa of enigiemand anders in Phala Phala-saak te vervolg
Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) het geweier om president Cyril Ramaphosa of enigiemand anders wat met die Phala Phala-skandaal verband hou, te vervolg. Die Limpopo Direkteur van Openbare Vervolging (DOV) advokaat Mukhali Ivy Thenga het die besluit geneem om niemand in verband met die saak te vervolg nie. Die DOV het gesê die besluit kom nadat…
