STAAN OP MY BOERE-AFRIKANER VOLK
Willie Cloete VOORSITTER VOLKSKRAG Het u al gewonder hoekom daar hoegenaamd ‘n blanke Volk hier in Suid-Afrika gevorm het? Hoekom hulle ‘n eie identiteit opgebou het? Hoekom daar ‘n eie taal Afrikaans ontstaan het? Hoekom daar vir hulle ‘n eie land gegee was? En dan, hoekom is daardie Volk vandag moedeloos, voel verraai en wil…
