Familie verlig nadat vermiste vrou in Oos-Londen ongedeerd gevind is
Oos-Londen vrou Surette Malherbe (48) is veilig tuis nadat owerhede, familie en private ondersoekers Maandag ‘n oproep via sosiale media gedoen het om enige inligting oor haar verdwyning te soek. Brad Nathanson van Brad Nathanson Investigations het gesê Malherbe is veilig in haar motor naby die Kiwane-oord gevind deur die plaaslike polisie, wat later die…
