Metro waarsku informele inwoners van Moreletapark oor brandkraangebruik
Die inwoners van die informele nedersetting van Pretoria-Oos het volgehou om die brandkraan te gebruik nadat die metro hulle teen die gebruik van brandkrane gewaarsku het en gesê het net sy ingenieurs is toegelaat om dit te gebruik. Die Tshwane-metro het inwoners agter Plastic View gewaarsku om die gebruik van ‘n brandkraan in Brabhamstraat te…
