Nóg twee vas oor R2,8 miljard se Ponzi-skema
Sona Pillay (54) en Michael Philip Adam (55) is in hegtenis geneem in verband met die BHI-Ponzi-skema. Die 60-jarige Craig Roy Warriner is reeds in verband met dieselfde Ponzi-skema 25 jaar tronkstraf opgelê op 206 aanklagte van bedrog en dat hy ʼn ongeregistreerde finansiëlediensteonderneming bedryf het, sê kol. Katlego Mogale, woordvoerder van die direktoraat vir…
