Onwettige hommeltuig veroorsaak amper vliegtuigongeluk
KENT, LONDEN. – ‘n Hommeltuig wat onwettig gevlieg is, het 50 vt. van die voorruit van ‘n vliegtuig gekom wat teen 360 m/h gevlieg het. ‘n Boeing B787-8 Dreamliner met 214 passasiers het op 26 Februarie net opgestyg op pad na Indië toe, toe die eerste offisier iets sien aankom het. Die kaptein en offisier…
