Roekelose bestuur wat 6 lewens eis, lei tot 10 jaar tronkstraf
NATAL. – Celumusa Ngwenya (35) het op 17 Julie 2022 deur roekeloos te bestuur die dood van ses familielede van Sindisiwe Chikunga, minister van vervoer, gekos. Ngwenya is in die Ladysmith-streekhof vir 10 jaar tronk toe gestuur. Natasha Ramkisson-Kara, woordvoerder vir die NVG, sê Ngwenya is skuldig op ses aanklagte van strafbare manslag. Die oorledenes…
