Eskom se jongste plan om boere se kragrekeninge te laai kry teenkanting
Eskom se jongste plan om boere se kragrekeninge te laai kry teenkanting Eskom se jongste plan om heffings op vaste koste in die landbousektor drasties te verhoog, sal die kragmaatskappy se uitdagings net vererger en maak geen ekonomiese sin nie, het Francois Wilken, Vrystaatse Landbou (VL) president, aan Farmer’s Weekly gesê. “Die plan om drastiese…
