Ermelo-polisiekonstabel op aanklag van kaping in hegtenis geneem
‘n Polisiekonstabel wat as ‘n hofordonnans by die plaaslike landdroshof werk is in hegtenis ná ‘n man gekaap is. ‘n 35-jarige Polisiekonstabel van Ermelo is Sondag in hegtenis geneem op aanklag van motorkaping en die besit van ‘n vermoedelik gesteelde voertuig. Die inhegtenisname volg op ‘n voorval waarin ‘n 37-jarige man op Saterdag van sy…
