Meer as 1 000 verdagtes is tydens Operasie Shanela in Wes-Transvaal aangekeer
POTCHEFSTROOM – Die polisie het in samewerking met ander wetstoepassingsagentskappe 1029 verdagtes in hegtenis geneem vir verskillende misdade in die provinsie tydens Operasie Shanela wat tussen Maandag, 10 en Sondag, 17 Junie 2024 uitgevoer is. Die verdagtes is onder meer gearresteer vir verkragting, moord, aanranding GBH, opsetlike saakbeskadiging, inbraak in woon- en sakepersele, besit van…
