Burgemeester wen eerste plek in jong leier-toekenning
Pretoria burgemeester, Cilliers Brink, is vereer met die DearSA Young Leaders-toekenning in die Politiek en Regering-kategorie, ter erkenning van sy uitstaande leierskap en toewyding. Burgemeester Cilliers Brink van Tshwane het erkenning gekry vir sy uitstaande leierskap en toewyding tot staatsdiens. Brink het die eerste plek in die gesogte DearSA Young Leaders Awards in die Politiek & Regering-kategorie…
