Twee verdagtes gewond in ‘n skietvoorval met Johannesburg Metro Polisieafdeling offisiere
Die Johannesburg Metro Polisieafdeling (JMPD) het hul diepe bekommernis uitgespreek op 16 Junie 2024 na ‘n geweldadige aanval op een van hul offisiere tydens ‘n operasie wat uitgevoer is in Bloubosrand in Randburg. Die JMPD se taktiese reaksie eenheid het gereageer op inligting dat ‘n Nigeriese man in dié area bedrywig is met dwelmverkope. Die…
