Meer as veertig vermeende onwettige immigrante is gearresteer terwyl die polisie duisende vervalste simkaarte terugkry
PARKTOWN – Op Vrydag, 14 Junie 2024 het die polisie van die Sentraal Transvaalse Georganiseerde Misdaad-ondersoekeenheid meer as veertig vermeende onwettige immigrante gearresteer ná die ontdekking van ‘n huis in Sandton waar vervalste simkaarte vervaardig word. Die polisie het inligting ontvang oor ‘n huis in Sandton waar kriminele aktiwiteite plaasvind. Die lede van die Sentraal…
