Presidensiële inhuldinging geskeduleer
Die sekretaris van die parlement, Xolile George, het aangekondig dat die inhuldiging van die verkose president volgende week in Pretoria gehou sal word. Die Nasionale Vergadering se eerste sitting by die Kaapstadse Internasionale Konvensiesentrum vind vandag 14 Junie 2024 plaas waar die President verkies sal word na die beëdiging van Parlementslede. Die eerste sittings van…
