Reëls gewysig vir eerste sitting van Nasionale Vergadering ‘om orde te handhaaf’
Gewysigde reëls is vir vandag, 14 Junie 2024, se eerste sitting van die Nasionale Vergadering (NV) bekend gemaak waartydens parlementslede ingehuldig sal word en ‘n speaker, adjunkspeaker en die nuwe president gekies sal word. Die gewyigde reëls is deur hoofregter Raymond Zondo bekend gemaak en hou verband met prosedurele kwessies soos vrae wat deur lede…
