Die Sentraal-Karoo-polisie lê by Prins Albert beslag op dwelms ter waarde van R660 000
WES-KAAP – Die polisie in die Sentraal-Karoo-distrik het die onwettige dwelmhandel ‘n swaar slag toegedien met die konfiskering van dwelms na raming op R660 000 gevolg deur die arrestasie van ‘n man op die N1 naby Prins Albert. Die 28-jarige verdagte, ‘n Zimbabwiese burger, sal na verwagting op Vrydag, 22 Maart 2024 sy eerste hofverskyning…
