Laingsburg Polisiesersant in hegtenis geneem vir omkoopgeld
‘n Polisiesersant van Laingsburg speurderdienste is gister in hegtenis geneem vir omkoopgeld van ‘n taxibestuurder om arrestasie te vermy op 5 Desember 2023. Sersant Wesley Twigg, woordvoerder van SAPD het onthul dat die beampte het R2500 van die bestuurder geëis wie se voertuig met ‘n bedrog saak in Midrand verbind is. Na die onderhandeling het…
