Werknemer van Durban se water- en sanitasie afdeling is op munisipale perseel doodgeskiet
’n Werknemer van die Durban-munisipaliteit se departement van water en sanitasie is Dinsdagaand binne die munisipaliteit se kantore in Springfield, Durban, doodgeskiet. Die werknemer wat vermoor is, is nog nie geïdentifiseer nie. News24 het berig ‘n bron na aan die ondersoek het gesê verskeie skote is afgevuur voordat die gewapende mans van die toneel gevlug…
