Groblersdal 5 weer in hof
Die 5 manne wat aan ’n vreedsame optog in Groblersdal deelgeneem het en gearresteer is verskyn weer vandag in die Groblersdal se streekshof op aanklagte van “Aanranding”, publiekegeweld/aanhitsing tot publieke geweld en oortreding van die “groups gathering act” voor Sterkte aan die vier manne wat vandag weereens in die beskuldigde bank staan, teen ‘n klagte…
