Suid-Afrika om kragstasies te sluit
Suid-Afrika sal ‘n nuwe tydlyn verskaf vir die sluiting van steenkoolkragsentrales in ‘n poging om sowat $2,5 miljard (R46,43 miljard) se klimaatfinansiering te verseker, het ‘n agentskap in president Cyril Ramaphosa se kantoor gesê. Die rooster wat in Junie aan die Klimaatbeleggingsfondse voorgestel sal word, het ten doel om te verseker dat die land op…
