Nog ‘n “spiking” voorval: N4, Pretoria.

2024/05/06 @ 21:16 Promed Ambulans het oor die spykers op die N4 Rustenburg – Pretoria snelweg gery. Die misdadigers het weer toegeslaan. Een van Promed se noodvoertuie het ernstige skade opgedoen terwyl hulle gereageer het op ‘n lewensgevaarlike voorval op die N4 naby die Rosslyn-afrit. Gelukkig het die paramedici ongedeerd daarvan afgekom. Dankie aan alle…

Lees Meer

VRYHEID IN EIE LAND

Geskryf deur Willie Cloete – Volkskrag ’n Vakuum het in ons Volk  ontstaan wat die strewe na Vryheid in ‘n eie staatsbestel kortwiek. Na 1994 het daar ‘n gevoel van oorgawe in ons Boere-Afrikanervolk ingetree en ‘n groot gros het eenvoudig net besluit dat ons nou maar moet veg vir hoeveel geld ons kan inpalm….

Lees Meer

Transitowa buite Empangeni gebombardeer

Die R34 naby Nkwalini in die uThungulu-distrik van KZN was vanoggend ‘n nie-ry-sone nadat ‘n kontant-in-transito (CIT) voertuig gebombardeer is. Die voorval het net ná 09:00 naby KwaMbhekaphansi plaasgevind. Verslae van die toneel dui daarop dat die CIT-voertuig tydens die ontploffing vernietig is, en ‘n ligte motorvoertuig het ook aan die brand geslaan. Die aantal…

Lees Meer

Gebou in George stort ineen, mense vasgekeer

’n Gebou in aanbou in Victoriastraat het ineengestort.     Die publiek word dringend in kennis gestel dat toegang tot Victoria weg vanaf Yorkstraat versper is. Nooddienste is op die perseel en ‘n aantal ambulanse sal nodig wees om die gebied binne te gaan weens veelvuldige pasiënte. Die publiek moet asseblief daarvan weerhou om die voorval…

Lees Meer

Durban hoofstraat: Hoe lyk dit daar?

Die straat wat na Durban se Beachfront lei wat voorheen vol toeristewinkels was, bekende Kos franchises, snuistery winkels en branderplankry winkels is nou, sjebiens in Nigeriese besit, Nigeriese besit haarsalonne, sommige winkels is omskep in kamers wat vir 1 uur gehuur kan word ( jy weet waarvoor) Pakistanse spaza-winkels. Met die skerpste reuk van urine….

Lees Meer

R500 miljard ‘dag nul’ vir Suid-Afrika kom

Suid-Afrika is op pad na ‘n krans van R500 miljard per jaar, met die regering wat daarvan beskuldig word dat hy nie vinnig genoeg opgetree het om ‘n gas krisis in 2026 te voorkom nie. Die Minister van Minerale Hulpbronne en Energie Minister, Gwede Mantashe, het onlangs ‘n nuwe “Gas Master Plan” vir Suid-Afrika vir…

Lees Meer