Eskom en Valke het vermeende steenkooldief vasgetrek

Die Middleburg Valke en Eskom se sekuriteitspan het ‘n vragmotorbestuurder vasgetrek nadat hy na bewering ‘n vragmotorvrag steenkool gesteel het, dit verkoop het en toe sy voertuig met klippe en weggooisteenkool gevul het wat hy by Arnot-kragstasie probeer aflewer het. Eskom het Dinsdag in ‘n verklaring gesê sy groepsekuriteitsondersoeke se taktiese span het die vragmotor,…

Lees Meer

IT-stelsel, hoë koste plaas druk op wins vir Suid-Afrika se SPAR-GROEP

JOHANNESBURG, 12 Junie (Reuters) – Suid-Afrika se tweede grootste supermarkkleinhandelaar, SPAR Group (SPPJ.J) het ‘n afname van 7,6% in halfjaarverdienste gerapporteer, aangesien kostestygings meer gegroei het as die bestuur se laer-as-verwagte omsetgroei, terwyl IT-stelselkwessies bruto marge getref het. Die kruidenier het gesê wins voor belasting uit voortgesette bedrywighede het in die ses maande geëindig 31…

Lees Meer

Politieke analisering volgens Willie Spies

Volgens die voorlopige program wat deur die parlement aan nuutverkose lede gestuur het, gaan die eerste sitting, waar die President, die Speaker en Adjunk-Speaker aangewys word, waarskynlik op 18 Junie wees. Die datum is van besondere simboliese betekenis, want op 17 Junie sal dit presies 100 jaar wees sedert die Volksraadsverkiesing van die ou Unie…

Lees Meer

20 verdagtes soek ná transitorooftog

Sowat 20 transitorowers het Saterdagmiddag op ʼn pantservoertuig van Fidelity in Mhala, Mpumalanga, toegesak en met verskeie vuurwapens asook ʼn onbekende bedrag kontant die pad gevat nadat hulle die voertuig twee keer oopgeblaas het. Kapt. Dineo Lucy Sekgotodi, woordvoerder vir die Valke in Mpumalanga, sê die voorval het om 16:05 plaasgevind. “Na bewering was die…

Lees Meer

Bheki Cele moet sy hoed ophang

Durban – Bheki Cele het sy optogbevele gekry. Hy sal nie meer die hoed van minister van polisie dra nie nadat hy nie daarin kon slaag om op die lys van ANC-lede wat na die Parlement sal terugkeer, te haal nie, wat sy kanse om die portefeulje te behou, in die wiele ry. Verskeie organisasies…

Lees Meer

Vier verdagtes deur polisie doodgeskiet

NATAL. – Vier verdagtes is vanoggend deur die polisie in Harding doodgeskiet. Kol. Robert Netshiunda sê ‘n rooftog het by ‘n mall in Harding plaasgevind. ‘n Sakeman het glo by ‘n bank in die mall geld onttrek. Hy was besig om uit die gebou te beweeg toe hy glo deur die verdagtes oorval en beroof…

Lees Meer

Barkly-Oos boer aangeval en met messe gesteek

Boer van Barkly-Oos aangeval eergister. 9/06/24. Hy’t uitgegaan ongeveer 20h00-21h00. Buite oorval deur 2 en met messe in die nek gesteek. Hy’t terug baklei en hulle het gevlug. Hy het baie bloed verloor en is tans in Bftn in hospitaal. Hy het lugpyp/sluk skade. Ook skildklier en senuwees wat spraak beheer is beskadig. Hy is…

Lees Meer