Vleis: Dís die verskil tussen plaashek- en kleinhandelpryse
‘n Ontleding van vleispryse deur dr. Frikkie Maré van die Rooivleisprodusente-organisasie dui aan hoekom sekere snitte se pryse in die kleinhandel hoër is as wat die boer vir sy produk kry. Foto: Alani Janeke Die verskil tussen die prys wat boere vir karkasse kry en wat die verbruiker op die ou end in die kleinhandel…
