Toename in plaasaanvalle ná die 2024-verkiesing
Gedeel van Oorgrens veiligheid Sedert die Mei 2024-verkiesing was daar ‘n merkbare toename in plaasaanvalle. Ons doen ‘n beroep op almal om ekstra voorsorgmaatreëls te tref vir hul veiligheid. Ons vra u gedagtes en gebede vir die volgende slagoffers wat ernstige trauma verduur het, met sommige wat nog herstel van ernstige beserings, en vir diegene…
