Toename in plaasaanvalle ná die 2024-verkiesing

Gedeel van Oorgrens veiligheid

Sedert die Mei 2024-verkiesing was daar ‘n merkbare toename in plaasaanvalle. Ons doen ‘n beroep op almal om ekstra voorsorgmaatreëls te tref vir hul veiligheid.

Ons vra u gedagtes en gebede vir die volgende slagoffers wat ernstige trauma verduur het, met sommige wat nog herstel van ernstige beserings, en vir diegene wat hul lewens aan hierdie gruwelike dade verloor het:

  • Tollie Nel (63, VERMOOR) en seun Theuns Nel (29) – New Castle, KwaZulu-Natal – 13 Junie 2024
  • Martie Dorfling (58, VERMOOR) – Britz, Noordwes – 23 Junie 2024
  • Onbekende plaaswerker – Groenkloof, Mooinooi, Noordwes – 24 Junie 2024
  • Peet & Olga Ehlers, bejaarde egpaar (twee gebreekte ribbes) – Sandrift, Britz, Noordwes – 29 Junie 2024
  • Gerhard Nel (65, VERMOOR) en Barbara Nel (63) – Porterville, Wes-Kaap – 1 Julie 2024
  • Oom Toy (78, veg vir sy lewe in die hospitaal) – Cullinan – 1 Julie 2024
  • Flip Minnaar, Heidelberg-LP (bewusteloos in hospitaal) – 3 Julie 2024
  • Lynette Smit – Machadodorp – Eerste week van – Julie 2024
  • Onbekende plaasboer – Ladybrand Vrystaat – 6 Julie 2024

Dit is die name wat ons tans het, maar daar word berig dat daar die afgelope tien dae meer as vyf plaasaanvalle was

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui