Vermeende dwelmhandelaar in Pietermaritzburg vasgetrek
Die Valke het Vrydag ‘n 34-jarige buitelander wat vermoedelik ‘n dwelmhandelaar is, in Pietermaritzburg in hegtenis geneem. Volgens Simphiwe Mhlongo, woordvoerder van die Valke, het die verdagte, Chinonso Okafor, na bewering dwelms aan ander dwelmhandelaars in die dorp verskaf. Terwyl Mhlongo nie die presiese ligging of areas in Pietermaritzburg gespesifiseer het wat die man gebruik…
