Die SAWD reik ongure weerwaarskuwings vir die Wes-Kaap uit

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens (SAWD) het vir die volgende paar dae meer waarskuwings van ongure weer oor die Wes-Kaap uitgereik. Dit sluit in ‘n vlak 4-waarskuwing vir ontwrigtende reënval en ‘n vlak 6-waarskuwing vir skadelike kus- en binnewinde. Charlotte Powell, woordvoerder van die Stad Kaapstad se Ramprisikobestuursentrum, sê moontlike impakte sluit oorstromings, vallende puin en kragonderbrekings…

Lees Meer

Nie so vinnig nie, waarsku Ntshavheni nuwe ministers wat gretig is om voort te gaan met departementsplanne

Minister in die presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, het die media ‘n dag ná die beëdiging van die regering van nasionale eenheid se uitvoerende gesag toegespreek en die kollektiewe aard van die onderneming beklemtoon – en gesê GNU-prioriteite sal op die Nasionale Ontwikkelingsplan van 2012 gegrond wees. GNU-ministers wat reeds hul stempel op hul departement wil afdruk,…

Lees Meer

Botha’s Lark (Vaalrivierlewerik) – SA se mees bedreigde landvoëlspesie sal waarskynlik so vroeg as 2025 uitsterf

Sonder bewaringsaksie staar die Botha’s Lark, Suid-Afrika se mees bedreigde landvoëlspesie, uitwissing in die gesig so vroeg as 2025. Met ‘n geskatte 340 voëls wat in die natuur in Suid-Afrika oorgebly het, het die spesiebevolking oor die afgelope dekade met 90% afgeneem. Die Botha’s Lark of te wel die Vaalrivierlewerik, ‘n klein bruin voël met…

Lees Meer

Numsa-staking by Ford SA gaan voort

Die arbeidshof hou uitspraak voor oor ‘n aansoek deur die motorvervaardiger om die nywerheidsaksie te verbied Die staking van die National Union of Metalworkers of SA (Numsa) by Ford SA gaan voort nadat die arbeidshof uitspraak voorbehou het oor ‘n aansoek deur die motorvervaardiger om die nywerheidsaksie, wat Donderdag begin het, te verbied. Dit beteken…

Lees Meer

Verskeie munisipale bestuurders geskors in Noordwes-munisipaliteite

Verskeie munisipale bestuurders (MM’e) is die afgelope twee maande in vyf munisipaliteite in Noordwes geskors of op spesiale verlof geplaas. Die geaffekteerde munisipaliteite sluit in Kagisano Molopo (in die rigting van Vryburg en Mafikeng), Naledi (Vryburg omgewing), Bojanala (Rustenburg), Tswaing (Delareyville, Sannieshof, Ottosdal) en Mamusa (Schweizer-Reneke). Terselfdertyd sit munisipaliteite soos Madibeng (Brits), Ditsobotla (Lichtenburg) en…

Lees Meer

Die vrou wat beplan om korrupsie by Eskom te stop

President Cyril Rhamaposa het ‘n nuwe adjunkminister, die DA se Samantha Graham-Maré, by Kgosientsho Ramokgopa, minister van elektrisiteit en energie, aangestel as deel van sy kabinetsaankondiging. Hy het verder aangekondig dat die Elektrisiteitsportefeulje die Ministerie van Elektrisiteit en Energie sal word. In vorige administrasies is die energieportefeulje saamgesmelt met minerale hulpbronne. Graham-Maré, die DA se…

Lees Meer