Bokke eindig uiteindelik sewe droë jare rugby teen nooit-sê-die-Iere
Die Springbokke het eerste bloed getrek in die reeks teen Ierland met ‘n sege van 27-20 op Loftus. Die Springbokke het na sewe jaar se wag en drie wedstryde wat hulle verloor het, stof opgeskop deur Ierland te klop, maar dit was tot die einde in die weegskaal. Ierland het een drie gekry nadat die…
