DR Kongo-soldate ter dood veroordeel oor hulle dros

Vyf-en-twintig soldate met die Demokratiese Republiek van die Kongo se weermag is ter dood veroordeel vir vluggevegte teen die berugte M23-rebelle in die konflikgeteisterde ooste van die land. Die soldate is ook deur ‘n militêre tribunaal skuldig bevind aan diefstal, aangesien hulle goedere uit winkels in ‘n nabygeleë dorp gesteel het nadat hulle hul posisies…

Lees Meer

Mpox-gevalle styg tot 20 met infeksies wat na verwagting sal toeneem

Vier bykomende Mpox-gevalle is in Natal en Sentraal Transvaal aangemeld, met infeksies wat na verwagting sal toeneem namate kontakopsporingpogings verskerp word. Dit verhoog die totale aantal laboratorium-bevestigde gevalle van Mpox in Suid-Afrika tot 20 sedert die uitbreking in Mei 2024. Volgens die departement van gesondheid se data behels alle gevalle mans tussen 17 en 43…

Lees Meer

Herken jy die motorfiets – koelbloedige moord … eergister Heidelberg.

Die drywer van ’n onbekende motorfiets is gesoek na koelbloedige moord wat Woensdag in Heidelberg plaasgevind het. Crime Stop Securiteitsdienste het pas die volgende inligting bekendgemaak: Wees asseblief op die uitkyk vir ‘n Silwer Triumph Daytona motorfiets. Die moordenaar het ’n wit valhelm met rooi en groen strepe gedra. Hy het Swart klere aangehad. Volgens…

Lees Meer

Groot brandgevaar by Potch begraafplaas

Dit is heeltemal teen ons interne ordinansie om gras te brand of vuur by die begraafplaas te stig. Volgens ‘n inwoner is dit munisipale beamptes wat die gras aan die brand steek in plaas daarvan om dit te sny. Daar is altyd in die winter ‘n brandgevaar – veral op plekke waar gras lank groei….

Lees Meer