Suid-Afrikaners verbeur visumvrye toegang tot Ierland
Daar word van Suid-Afrika en Botswana-burgers vereis om ‘n visum te kry voordat hulle na Ierland reis, vanaf Vandag af. ‘n Transitovisum sal ook vereis word as jy van plan is om deur Ierland te reis op pad na ‘n ander bestemming. “Dit is ‘n versigtig oorwoë besluit wat Ierland in nouer belyning met die…
